Deuteronomium 33:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Gelukkig is jy, o Israel!+ Wie is soos jy,+’n Volk wat redding geniet in Jehovah,+Die skild van jou hulp,+En die Een wat jou uitnemende swaard is?+Daarom sal jou vyande voor jou kruip,+En jy—op hulle hoogtes sal jy loop.”+ Psalm 144:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Gelukkig is die volk met wie dit so gaan!”Gelukkig is die volk wie se God Jehovah is!+
29 Gelukkig is jy, o Israel!+ Wie is soos jy,+’n Volk wat redding geniet in Jehovah,+Die skild van jou hulp,+En die Een wat jou uitnemende swaard is?+Daarom sal jou vyande voor jou kruip,+En jy—op hulle hoogtes sal jy loop.”+