Psalm 65:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Gelukkig is die een wat u uitkies en laat nader kom,+Sodat hy in u voorhowe kan woon.+Ons sal beslis versadig word met die goeie van u huis,+Die heilige plek van u tempel.+ Psalm 135:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Want Jah het Jakob vir hom uitgekies,+Israel as sy spesiale eiendom.+ 1 Petrus 2:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Maar julle is “’n uitverkore ras, ’n koninklike priesterdom, ’n heilige nasie,+ ’n volk vir spesiale besit,+ sodat julle die voortreflikhede alom bekend sou maak”+ van die een wat julle uit die duisternis tot in sy wonderbare lig geroep het.+
4 Gelukkig is die een wat u uitkies en laat nader kom,+Sodat hy in u voorhowe kan woon.+Ons sal beslis versadig word met die goeie van u huis,+Die heilige plek van u tempel.+
9 Maar julle is “’n uitverkore ras, ’n koninklike priesterdom, ’n heilige nasie,+ ’n volk vir spesiale besit,+ sodat julle die voortreflikhede alom bekend sou maak”+ van die een wat julle uit die duisternis tot in sy wonderbare lig geroep het.+