Psalm 44:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Deur u sal ons ons teenstanders omstoot;+In u naam sal ons dié vertrap wat teen ons opstaan.+ Jeremia 9:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Só het Jehovah gesê: “Laat die wyse nie met homself spog oor sy wysheid nie,+ en laat die sterke nie met homself spog oor sy sterkte nie.+ Laat die ryke nie met homself spog oor sy rykdom nie.”+
23 Só het Jehovah gesê: “Laat die wyse nie met homself spog oor sy wysheid nie,+ en laat die sterke nie met homself spog oor sy sterkte nie.+ Laat die ryke nie met homself spog oor sy rykdom nie.”+