Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 17:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Maar hy mag nie vir hom perde vermeerder+ of die volk na Egipte laat teruggaan om perde te vermeerder nie,+ aangesien Jehovah vir julle gesê het: ‘Julle mag nooit weer op hierdie pad teruggaan nie.’

  • 2 Konings 7:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Onmiddellik het hulle opgestaan en in die aandskemering gevlug+ en hulle tente en hulle perde+ en hulle esels—die kamp net soos dit was—agtergelaat, en hulle het vir hulle siel+ bly vlug.

  • Psalm 20:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 Party maak melding van strydwaens en ander van perde,+

      Maar wat ons betref, ons sal melding maak van die naam van Jehovah ons God.+

  • Spreuke 21:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Die perd is iets wat vir die dag van oorlog gereedgemaak word,+ maar redding behoort aan Jehovah.+

  • Jesaja 31:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Wee dié wat na Egipte aftrek om hulp,+ dié wat hulle op blote perde verlaat,+ en wat hulle vertroue in strydwaens stel,+ omdat hulle talryk is, en in ryperde, omdat hulle baie sterk is, maar wat nie hulle oë op die Heilige van Israel gerig het nie en Jehovah nie gesoek het nie.+

  • Hosea 14:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Assiʹrië sal ons nie red nie.+ Op perde sal ons nie ry nie.+ En ons sal nie meer vir die werk van ons hande sê: “O ons God!” nie, want deur u word ’n vaderlose seun barmhartigheid bewys.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel