Job 36:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Hy sal sy oë nie van die regverdige afwend nie;+Selfs konings op die troon+—Hy sal hulle ook vir ewig laat sit, en hulle sal verhef word. Psalm 34:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Die oë van Jehovah is op die regverdiges,+En sy ore is tot hulle hulpgeroep.+ 1 Petrus 3:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Want die oë+ van Jehovah is op die regverdiges, en sy ore is tot hulle smeking;+ maar die aangesig van Jehovah is teen dié wat slegte dinge doen.”+
7 Hy sal sy oë nie van die regverdige afwend nie;+Selfs konings op die troon+—Hy sal hulle ook vir ewig laat sit, en hulle sal verhef word.
12 Want die oë+ van Jehovah is op die regverdiges, en sy ore is tot hulle smeking;+ maar die aangesig van Jehovah is teen dié wat slegte dinge doen.”+