1 Kronieke 16:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 ROEM in sy heilige+ naam,+Laat die hart van dié wat Jehovah soek, bly wees.+ Psalm 28:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Jehovah is my sterkte+ en my skild.+Op hom het my hart vertrou,+En ek is gehelp, sodat my hart jubel,+En met my lied sal ek hom prys.+ Spreuke 18:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Die naam van Jehovah is ’n sterk toring.+ Die regverdige hardloop daarin en word beskerm.+
7 Jehovah is my sterkte+ en my skild.+Op hom het my hart vertrou,+En ek is gehelp, sodat my hart jubel,+En met my lied sal ek hom prys.+