Psalm 44:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Aan God sal ons die hele dag lof bring,+En tot onbepaalde tyd sal ons u naam prys.+ Sela. Psalm 71:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 My mond is vol van u lof,+Die hele dag deur vol van u luisterrykheid.+