35 En in dié nag het die engel van Jehovah uitgetrek en honderd-vyf-en-tagtigduisend in die kamp+ van die Assiriërs doodgemaak.+ Toe mense die oggend vroeg opstaan, kyk, toe was hulle almal lyke.+
22 My God+ het sy engel gestuur+ en die bek van die leeus gesluit,+ en hulle het my geen leed aangedoen nie, aangesien daar voor hom onskuld in my gevind is;+ en ook voor u, o koning, het ek geen skadelike daad verrig nie.”+