Jeremia 31:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En ek sal die siel van die priesters met vettigheid verkwik,+ en met my goedheid sal my volk versadig word”,+ is die woord van Jehovah. 1 Petrus 2:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 mits julle gesmaak het dat die Here goedhartig is.+
14 En ek sal die siel van die priesters met vettigheid verkwik,+ en met my goedheid sal my volk versadig word”,+ is die woord van Jehovah.