Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 23:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  6 Waarlik, goedheid en liefderyke goedhartigheid sal my volg al die dae van my lewe;+

      En ek sal in die huis van Jehovah woon tot in lengte van dae.+

  • Psalm 84:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Want Jehovah God is ’n son+ en ’n skild;+

      Hy gee guns en heerlikheid.+

      Jehovah sal niks goeds terughou van dié wat in onberispelikheid wandel nie.+

  • Lukas 1:53
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 53 hy het dié wat honger is, volkome versadig met goeie dinge+ en hy het dié wat rykdom gehad het, met leë hande weggestuur.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel