Spreuke 12:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Die lip van waarheid+ sal vir ewig stewig bevestig word,+ maar die leuenagtige tong sal slegs ’n oomblik duur.+ Spreuke 12:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Valse lippe is vir Jehovah iets verfoeiliks,+ maar in dié wat getrou handel, het hy behae.+ Kolossense 3:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Moenie vir mekaar lieg nie.+ Lê die ou persoonlikheid+ met sy gebruike af, 1 Petrus 2:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Lê dan alle slegtheid+ en alle bedrog en huigelary en afgunstighede en allerhande kwaadsprekery af,+
19 Die lip van waarheid+ sal vir ewig stewig bevestig word,+ maar die leuenagtige tong sal slegs ’n oomblik duur.+
2 Lê dan alle slegtheid+ en alle bedrog en huigelary en afgunstighede en allerhande kwaadsprekery af,+