Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 10:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Die begeerte van die sagmoediges sal u beslis hoor,+ o Jehovah.

      U sal hulle hart voorberei.+

      U sal aandag skenk met u oor,+

  • Psalm 18:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  6 In my benoudheid het ek Jehovah bly aanroep,

      En tot my God het ek om hulp bly roep.+

      Uit sy tempel het hy my stem gehoor,+

      En my hulpgeroep voor hom het toe in sy ore gekom.+

  • Psalm 94:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  9 Kan Hy wat die oor plant, nie hoor nie?+

      Of kan Hy wat die oog vorm, nie kyk nie?+

  • Jesaja 59:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 59 Kyk! Die hand van Jehovah het nie te kort geword om te red nie,+ en ook het sy oor nie te swaar geword om te hoor nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel