Psalm 30:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 O Jehovah, my God, ek het tot u om hulp geroep, en u het my gesond gemaak.+ Psalm 91:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Hy sal my aanroep, en ek sal hom antwoord.+Ek sal met hom wees in benoudheid.+Ek sal hom red en hom verheerlik.+ Psalm 145:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Jehovah is naby almal wat hom aanroep,+Almal wat hom in waaragtigheid aanroep.+
15 Hy sal my aanroep, en ek sal hom antwoord.+Ek sal met hom wees in benoudheid.+Ek sal hom red en hom verheerlik.+