22 So het Jehovah Hiskiʹa en die inwoners van Jerusalem uit die hand van Sanʹherib, die koning van Assiʹrië,+ en uit die hand van alle ander gered en hulle aan alle kante rus gegee.+
11 En Petrus het tot homself gekom en gesê: “Nou weet ek inderdaad dat Jehovah sy engel uitgestuur+ en my verlos+ het uit Herodes se hand en van alles wat die Joodse volk verwag het.”