Spreuke 24:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Want die regverdige kan selfs sewe keer val, en hy sal beslis opstaan;+ maar die goddeloses sal weens rampspoed struikel.+ Handelinge 14:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 en die siele van die dissipels versterk+ en hulle aangemoedig om in die geloof te bly en gesê: “Ons moet deur baie verdrukkinge heen in die koninkryk van God ingaan.”+ 2 Timoteus 3:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Trouens, almal wat met godvrugtige toegewydheid in verbintenis met Christus Jesus wil lewe, sal ook vervolg word.+
16 Want die regverdige kan selfs sewe keer val, en hy sal beslis opstaan;+ maar die goddeloses sal weens rampspoed struikel.+
22 en die siele van die dissipels versterk+ en hulle aangemoedig om in die geloof te bly en gesê: “Ons moet deur baie verdrukkinge heen in die koninkryk van God ingaan.”+
12 Trouens, almal wat met godvrugtige toegewydheid in verbintenis met Christus Jesus wil lewe, sal ook vervolg word.+