1 Konings 1:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 En die koning het gesweer+ en gesê: “So waar as Jehovah lewe+ wat my siel+ uit alle benoudheid+ verlos het,+ Psalm 71:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 My lippe sal met vreugde uitroep wanneer ek u met melodieë wil besing,+Ja, my siel, wat u verlos het.+ Psalm 103:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Wat jou lewe uit die kuil terugeis,+Wat jou met liefderyke goedhartigheid en barmhartighede kroon,+ Klaagliedere 3:58 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 58 U, o Jehovah, het die regsake van my siel verdedig.+ U het my lewe teruggekoop.+
29 En die koning het gesweer+ en gesê: “So waar as Jehovah lewe+ wat my siel+ uit alle benoudheid+ verlos het,+
23 My lippe sal met vreugde uitroep wanneer ek u met melodieë wil besing,+Ja, my siel, wat u verlos het.+
4 Wat jou lewe uit die kuil terugeis,+Wat jou met liefderyke goedhartigheid en barmhartighede kroon,+ Klaagliedere 3:58 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 58 U, o Jehovah, het die regsake van my siel verdedig.+ U het my lewe teruggekoop.+