1 Samuel 24:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En Jehovah sal regter word, en hy sal tussen my en u oordeel, en hy sal sien en hy sal vir my die regsaak voer+ en aan my reg verskaf om my uit u hand te bevry.” Psalm 43:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 43 Oordeel my,+ o God,En voer tog my regsaak+ teen ’n nasie wat nie lojaal is nie.Mag u aan my ontkoming verskaf van die man van bedrog en onregverdigheid.+ Psalm 119:154 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 154 Voer tog my regsaak en verlos my;+Hou my in die lewe in ooreenstemming met u woord.+
15 En Jehovah sal regter word, en hy sal tussen my en u oordeel, en hy sal sien en hy sal vir my die regsaak voer+ en aan my reg verskaf om my uit u hand te bevry.”
43 Oordeel my,+ o God,En voer tog my regsaak+ teen ’n nasie wat nie lojaal is nie.Mag u aan my ontkoming verskaf van die man van bedrog en onregverdigheid.+