Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 7:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 Jehovah sal die vonnis oor die volke vel.+

      Oordeel my, o Jehovah, volgens my regverdigheid+

      En volgens my onkreukbaarheid+ in my.

  • Psalm 26:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Oordeel my,+ o Jehovah, want ek het in my onkreukbaarheid gewandel,+

      En op Jehovah het ek vertrou, sodat ek nie wankel nie.+

  • Psalm 96:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Voor Jehovah. Want hy het gekom;+

      Want hy het gekom om die aarde te oordeel.+

      Hy sal die vrugbare land in regverdigheid oordeel+

      En die volke in sy getrouheid.+

  • Jesaja 11:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En met regverdigheid sal hy die geringes oordeel,+ en met billikheid sal hy teregwysing gee ten behoewe van die sagmoediges van die aarde. En hy sal die aarde met die roede van sy mond slaan;+ en met die gees van sy lippe sal hy die goddelose doodmaak.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel