Johannes 16:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Voorwaar, voorwaar, ek sê vir julle: Julle sal huil en weeklaag, maar die wêreld sal bly wees; julle sal bedroef wees,+ maar julle droefheid sal in vreugde verander word.+
20 Voorwaar, voorwaar, ek sê vir julle: Julle sal huil en weeklaag, maar die wêreld sal bly wees; julle sal bedroef wees,+ maar julle droefheid sal in vreugde verander word.+