Psalm 71:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Ook sal my tong die hele dag u regverdigheid op gedempte toon uitspreek,+Want hulle wat rampspoed vir my soek, het beskaamd gestaan, want hulle het verleë geword.+ Psalm 145:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Die hele dag sal ek u loof,+En ek sal u naam loof tot onbepaalde tyd, ja, vir ewig.+
24 Ook sal my tong die hele dag u regverdigheid op gedempte toon uitspreek,+Want hulle wat rampspoed vir my soek, het beskaamd gestaan, want hulle het verleë geword.+