Spreuke 4:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Want hulle slaap nie as hulle nie kwaad doen nie,+ en hulle slaap is hulle ontneem as hulle nie iemand laat struikel nie.+ Miga 2:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 “Wee dié wat skadelike planne beraam, en dié wat beoefen wat sleg is, op hulle beddens!+ By die môrelig voer hulle dit uit,+ omdat dit in die mag van hulle hand is.+
16 Want hulle slaap nie as hulle nie kwaad doen nie,+ en hulle slaap is hulle ontneem as hulle nie iemand laat struikel nie.+
2 “Wee dié wat skadelike planne beraam, en dié wat beoefen wat sleg is, op hulle beddens!+ By die môrelig voer hulle dit uit,+ omdat dit in die mag van hulle hand is.+