Psalm 55:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Werp jou las op Jehovah,+En hy sal jou onderskraag.+Nooit sal hy die regverdige laat wankel nie.+ Spreuke 16:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Laat jou werke aan Jehovah oor+ en jou planne sal stewig bevestig word.+