Prediker 9:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Want ek het dit alles ter harte geneem, ja, om dit alles na te speur,+ dat die regverdiges en die wyses en hulle werke in die hand van die ware God is.+ Die mensdom weet nie van al die liefde of haat wat voor hulle was nie.+ Klaagliedere 3:37 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 37 Wie het nou gesê dat iets moet gebeur as Jehovah dit nie beveel het nie?+ Jakobus 4:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Julle behoort eerder te sê: “As Jehovah wil,+ sal ons lewe en ook dit of dat doen.”+
9 Want ek het dit alles ter harte geneem, ja, om dit alles na te speur,+ dat die regverdiges en die wyses en hulle werke in die hand van die ware God is.+ Die mensdom weet nie van al die liefde of haat wat voor hulle was nie.+