Job 24:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Hulle het ’n klein rukkie hoog geword, dan is hulle daar nie meer nie,+En hulle is verlaag;+ soos al die ander word hulle afgepluk,En soos die top van ’n graanaar word hulle afgesny. Hebreërs 10:37 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 37 Want nog “’n baie kort rukkie”,+ en “hy wat kom, sal kom en sal nie talm nie”.+ 1 Petrus 4:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Maar die einde van alles het naby gekom.+ Wees dus gesond van verstand+ en wees waaksaam met die oog op gebede.+
24 Hulle het ’n klein rukkie hoog geword, dan is hulle daar nie meer nie,+En hulle is verlaag;+ soos al die ander word hulle afgepluk,En soos die top van ’n graanaar word hulle afgesny.
7 Maar die einde van alles het naby gekom.+ Wees dus gesond van verstand+ en wees waaksaam met die oog op gebede.+