Psalm 46:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Hy laat oorloë ophou tot aan die einde van die aarde.+Die boog verbreek hy en die spies kap hy stukkend;+Die waens verbrand hy met vuur.+ Psalm 76:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Daar het hy die vlammende pyle van die boog verbreek,+Die skild en die swaard en die stryd.+ Sela.
9 Hy laat oorloë ophou tot aan die einde van die aarde.+Die boog verbreek hy en die spies kap hy stukkend;+Die waens verbrand hy met vuur.+