Psalm 92:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Want kyk! u vyande, o Jehovah,+Want kyk! u vyande sal vergaan;+Almal wat skadelike dinge beoefen, sal van mekaar geskei word.+ Spreuke 10:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Die nagedagtenis van die regverdige is tot seën,+ maar die naam van die goddeloses sal verrot.+ 2 Petrus 2:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Maar soos redelose diere wat van nature gebore word om gevang en vernietig te word, sal hierdie mense, in die dinge waarvan hulle onkundig is en smadend praat,+ in hulle eie weg van vernietiging ook vernietiging ondergaan,
9 Want kyk! u vyande, o Jehovah,+Want kyk! u vyande sal vergaan;+Almal wat skadelike dinge beoefen, sal van mekaar geskei word.+
12 Maar soos redelose diere wat van nature gebore word om gevang en vernietig te word, sal hierdie mense, in die dinge waarvan hulle onkundig is en smadend praat,+ in hulle eie weg van vernietiging ook vernietiging ondergaan,