Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 15:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Want die arme sal nooit in die land ontbreek nie.+ Daarom beveel ek jou deur te sê: ‘Jy moet jou hand met vrygewigheid oopmaak vir jou geteisterde en arm broer in jou land.’+

  • Job 31:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 As ek die geringes hulle welbehae ontsê het,+

      En ek die oë van die weduwee laat ingee het,+

  • Psalm 112:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  9 Hy het wyd en syd uitgedeel; hy het vir die armes gegee.+

      צ [Sadeʹ]

      Sy regverdigheid hou vir ewig stand.+

      ק [Kof]

      Sy horing sal met eer verhef word.+

  • Spreuke 14:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Wie sy medemens verag, sondig,+ maar gelukkig is hy wat aan die geteisterdes guns betoon.+

  • Spreuke 19:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Hy wat aan die geringe guns betoon, leen aan Jehovah,+ en Hy sal hom vir sy handelswyse beloon.+

  • Prediker 11:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Gee ’n deel aan sewe, of selfs aan agt,+ want jy weet nie watter rampspoed op die aarde sal plaasvind nie.+

  • 2 Timoteus 1:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Mag die Here barmhartigheid aan die huis van Onesiʹforus+ skenk, want hy het dikwels aan my verkwikking verskaf,+ en hy het hom nie vir my kettings geskaam nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel