1 Samuel 2:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Hy bewaar die voete van sy lojales;+Wat die goddeloses betref, hulle word in duisternis tot swye gebring,+Want ’n man kry nie deur krag die oorhand nie.+ Spreuke 16:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Die hart van die mens dink dalk sy weg uit,+ maar Jehovah rig sy voetstappe.+
9 Hy bewaar die voete van sy lojales;+Wat die goddeloses betref, hulle word in duisternis tot swye gebring,+Want ’n man kry nie deur krag die oorhand nie.+