Psalm 34:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Baie is die rampspoede van die regverdige,+Maar uit hulle almal verlos Jehovah hom.+ Psalm 145:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Jehovah ondersteun almal wat val+En rig almal op wat neergeboë is.+ Spreuke 24:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Want die regverdige kan selfs sewe keer val, en hy sal beslis opstaan;+ maar die goddeloses sal weens rampspoed struikel.+
16 Want die regverdige kan selfs sewe keer val, en hy sal beslis opstaan;+ maar die goddeloses sal weens rampspoed struikel.+