Job 32:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En Eliʹhu, die seun van Baraʹgel, die Busiet, het geantwoord en gesê: “Ek is jonk in daeEn julle is bejaard.+Daarom het ek my op die agtergrond gehou en was ek bangOm my kennis aan julle mee te deel. Psalm 71:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En selfs tot die ouderdom en grysheid toe, o God, moet u my nie verlaat nie,+Totdat ek vir die geslag van u arm kan vertel,+Vir almal wat sal kom, van u mag.+
6 En Eliʹhu, die seun van Baraʹgel, die Busiet, het geantwoord en gesê: “Ek is jonk in daeEn julle is bejaard.+Daarom het ek my op die agtergrond gehou en was ek bangOm my kennis aan julle mee te deel.
18 En selfs tot die ouderdom en grysheid toe, o God, moet u my nie verlaat nie,+Totdat ek vir die geslag van u arm kan vertel,+Vir almal wat sal kom, van u mag.+