1 Samuel 2:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Hy bewaar die voete van sy lojales;+Wat die goddeloses betref, hulle word in duisternis tot swye gebring,+Want ’n man kry nie deur krag die oorhand nie.+ 2 Samuel 22:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Met iemand wat lojaal is, sal u lojaal handel;+Met die onberispelike, sterk man sal u onberispelik handel;+ Spreuke 2:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 deur die paaie van die reg te bewaar,+ en hy sal die weg van sy lojales bewaak.+
9 Hy bewaar die voete van sy lojales;+Wat die goddeloses betref, hulle word in duisternis tot swye gebring,+Want ’n man kry nie deur krag die oorhand nie.+
26 Met iemand wat lojaal is, sal u lojaal handel;+Met die onberispelike, sterk man sal u onberispelik handel;+ Spreuke 2:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 deur die paaie van die reg te bewaar,+ en hy sal die weg van sy lojales bewaak.+