Job 27:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 As sy kinders baie word, is dit vir ’n swaard;+En sy nakomelinge sal nie genoeg voedsel hê nie. Psalm 21:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 U sal hulle vrug van die aarde af vernietig,+En hulle nageslag onder die mensekinders uit.+ Spreuke 2:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Wat die goddeloses betref, hulle sal van die aarde af uitgeroei word;+ en die verraderlikes sal daarvan weggeruk word.+
22 Wat die goddeloses betref, hulle sal van die aarde af uitgeroei word;+ en die verraderlikes sal daarvan weggeruk word.+