Psalm 27:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Hoop op Jehovah;+ wees moedig en laat jou hart sterk wees.+Ja, hoop op Jehovah.+ Spreuke 4:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Maak die pad van jou voet gelyk,+ en laat al jou weë stewig gevestig wees.+ Spreuke 20:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Moenie sê: “Ek sal die kwaad vergeld!” nie.+ Hoop op Jehovah,+ en hy sal jou red.+