Psalm 52:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En die regverdiges sal dit sien en bang wees,+En hulle sal oor hom lag.+ Psalm 91:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Net met jou oë sal jy toekyk+En die vergelding van die goddeloses sien.+