Psalm 9:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En Jehovah sal ’n veilige hoogte vir die verbryselde word,+’n Veilige hoogte in tye van benoudheid.+ Psalm 46:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 46 God is vir ons ’n toevlug en sterkte,+’n Hulp wat gedurende benoudhede maklik gevind kan word.+ Psalm 91:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Hy sal my aanroep, en ek sal hom antwoord.+Ek sal met hom wees in benoudheid.+Ek sal hom red en hom verheerlik.+ Jesaja 33:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 O Jehovah, betoon guns aan ons.+ Op u het ons gehoop.+ Word elke oggend+ ons arm,+ ja, ons redding in die tyd van benoudheid.+
9 En Jehovah sal ’n veilige hoogte vir die verbryselde word,+’n Veilige hoogte in tye van benoudheid.+
15 Hy sal my aanroep, en ek sal hom antwoord.+Ek sal met hom wees in benoudheid.+Ek sal hom red en hom verheerlik.+
2 O Jehovah, betoon guns aan ons.+ Op u het ons gehoop.+ Word elke oggend+ ons arm,+ ja, ons redding in die tyd van benoudheid.+