Psalm 13:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Sodat my vyand nie sê: “Ek het hom oorwin!” nie,Sodat my teenstanders nie bly is omdat ek wankel nie.+ Psalm 35:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Oordeel my volgens u regverdigheid, o Jehovah my God,+En laat hulle nie oor my bly wees nie.+
4 Sodat my vyand nie sê: “Ek het hom oorwin!” nie,Sodat my teenstanders nie bly is omdat ek wankel nie.+