Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Job 27:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Sal hy dit gereedmaak, maar die regverdige sal dit aantrek,+

      En die onskuldige sal ’n aandeel in die silwer hê.

  • Psalm 49:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Want hy sien dat selfs die wyses sterf,+

      Die sot en die redelose kom tesame om,+

      En hulle sal hulle middele vir lewensonderhoud aan ander nalaat.+

  • Spreuke 13:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Iemand wat goed is, sal ’n erfenis vir kleinkinders nalaat, en die rykdom van die sondaar is iets wat vir die regverdige as ’n skat bewaar word.+

  • Prediker 2:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 En wie weet of hy wys of dwaas sal wees?+ Tog sal hy die beheer oorneem oor al my harde werk waaraan ek hard gewerk het en waarin ek wysheid getoon het onder die son.+ Ook dit is nietigheid.

  • Prediker 4:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Daar bestaan een, maar nie ’n tweede nie;+ ook het hy geen seun of broer nie,+ maar daar is geen einde aan al sy harde werk nie. Ook kry sy oë nie genoeg van rykdom nie:+ “En vir wie werk ek hard en laat ek my siel dit aan goeie dinge ontbreek?”+ Ook dit is nietigheid, en dit is ’n rampspoedige bedrywigheid.+

  • Lukas 12:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Maar God het vir hom gesê: ‘Onredelike mens, vannag eis hulle jou siel van jou op.+ Wie gaan dan die dinge kry wat jy opgegaar het?’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel