11 Maar Jehovah was met my+ soos ’n verskriklike magtige.+ Daarom sal my vervolgers struikel en nie die oorhand kry nie.+ Hulle sal beslis baie beskaamd gemaak word, omdat hulle nie voorspoedig was nie. Hulle vernedering, wat tot onbepaalde tyd sal duur, sal nie vergeet word nie.+