Psalm 27:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Hoop op Jehovah;+ wees moedig en laat jou hart sterk wees.+Ja, hoop op Jehovah.+ Psalm 37:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Swyg voor Jehovah+En wag vol verlange op hom.+Moenie driftig wees oor enigiemand wat sy weg suksesvol maak nie,+Oor die man wat sy idees uitvoer nie.+
7 Swyg voor Jehovah+En wag vol verlange op hom.+Moenie driftig wees oor enigiemand wat sy weg suksesvol maak nie,+Oor die man wat sy idees uitvoer nie.+