15 En ek+ sal vyandskap+ stel tussen jou+ en die vrou+ en tussen jou saad+ en haar saad.+ Hy+ sal jou+ kop vermorsel,+ en jy+ sal hom+ in die hakskeen wond.”+
44 En hy het vir hulle gesê: “Dít is my woorde wat ek tot julle gespreek het terwyl ek nog by julle was,+ dat al die dinge wat in die wet van Moses en in die Profete+ en Psalms+ oor my geskrywe staan, vervul moet word.”
3 Want een van die eerste dinge wat ek aan julle oorgedra het, is wat ek ook ontvang het,+ dat Christus vir ons sondes gesterf het, volgens die Skrif;+