Psalm 43:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Stuur u lig en u waarheid uit.+Laat dié my lei.+Laat dié my bring na u heilige berg en na u grootse tabernakel.+ Psalm 57:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Hy sal uit die hemel stuur en my red.+Hy sal die een wat na my hap, beslis verwar.+ Sela.God sal sy liefderyke goedhartigheid en sy waaragtigheid stuur.+ Psalm 61:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Hy sal tot onbepaalde tyd voor God woon;+Beskik tog liefderyke goedhartigheid en waaragtigheid, dat dié hom bewaar.+
3 Stuur u lig en u waarheid uit.+Laat dié my lei.+Laat dié my bring na u heilige berg en na u grootse tabernakel.+
3 Hy sal uit die hemel stuur en my red.+Hy sal die een wat na my hap, beslis verwar.+ Sela.God sal sy liefderyke goedhartigheid en sy waaragtigheid stuur.+
7 Hy sal tot onbepaalde tyd voor God woon;+Beskik tog liefderyke goedhartigheid en waaragtigheid, dat dié hom bewaar.+