2 Samuel 15:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Verder het Absalom, toe hy die offerandes bring, Agitoʹfel,+ die Giloniet,+ Dawid se raadgewer,+ uit sy stad Gilo+ laat roep. En die sameswering+ het al hoe sterker geword, en die mense by Absalom het voortdurend in getal toegeneem.+ Job 19:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Al die manne van my intieme groep verfoei my,+En dié wat ek liefgehad het, het teen my gedraai.+ Psalm 55:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Maar dit was jy, ’n sterflike mens wat my gelyke was,+Iemand met wie ek vertroulik omgegaan het en wat ’n kennis van my was,+
12 Verder het Absalom, toe hy die offerandes bring, Agitoʹfel,+ die Giloniet,+ Dawid se raadgewer,+ uit sy stad Gilo+ laat roep. En die sameswering+ het al hoe sterker geword, en die mense by Absalom het voortdurend in getal toegeneem.+
13 Maar dit was jy, ’n sterflike mens wat my gelyke was,+Iemand met wie ek vertroulik omgegaan het en wat ’n kennis van my was,+