Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Markus 14:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En terwyl hulle aan tafel was en geëet het, het Jesus gesê: “Voorwaar, ek sê vir julle: Een van julle, wat saam met my eet,+ sal my verraai.”+

  • Johannes 13:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Ek praat nie van julle almal nie; ek ken dié wat ek uitgekies het.+ Maar dit is sodat die Skrifgedeelte vervul kan word:+ ‘Hy wat hom met my brood gevoed het, het sy hakskeen teen my opgelig.’+

  • Johannes 13:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Daarop het Jesus geantwoord: “Dit is dié een vir wie ek die stukkie sal gee wat ek doop.”+ En nadat hy die stukkie gedoop het, het hy dit geneem en vir Judas, die seun van Simon Iskaʹriot, gegee.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel