1 Kronieke 29:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Gevolglik het Dawid Jehovah voor die oë van die hele gemeente+ geloof,+ en Dawid het gesê: “Mag u geloof word,+ o Jehovah, die God van ons vader Israel,+ van onbepaalde tyd, ja, tot onbepaalde tyd. Lukas 1:68 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 68 “Mag Jehovah, die God van Israel, geloof word,+ want hy het sy aandag op sy volk+ gerig en vir hulle verlossing bewerk.+
10 Gevolglik het Dawid Jehovah voor die oë van die hele gemeente+ geloof,+ en Dawid het gesê: “Mag u geloof word,+ o Jehovah, die God van ons vader Israel,+ van onbepaalde tyd, ja, tot onbepaalde tyd.
68 “Mag Jehovah, die God van Israel, geloof word,+ want hy het sy aandag op sy volk+ gerig en vir hulle verlossing bewerk.+