Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Job 23:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Want hy weet goed watter weg ek bewandel.+

      Nadat hy my op die proef gestel het, sal ek soos goud te voorskyn kom.+

  • Psalm 37:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Jehovah ken die dae van die onberispelikes,+

      En hulle erfdeel sal tot onbepaalde tyd bly.+

  • Jeremia 12:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En u, o Jehovah, ken my goed;+ u sien my, en u het my hart ondersoek wat in eenheid met u is.+ Sonder hulle af soos skape wat geslag gaan word,+ en sit hulle opsy vir die dag van slagting.

  • 2 Timoteus 2:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Tog staan die fondament van God vas+ en het dit hierdie seël: “Jehovah ken dié wat aan hom behoort”,+ en: “Laat elkeen wat die naam van Jehovah noem,+ afstand doen van onregverdigheid.”+

  • 1 Petrus 3:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Want die oë+ van Jehovah is op die regverdiges, en sy ore is tot hulle smeking;+ maar die aangesig van Jehovah is teen dié wat slegte dinge doen.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel