Psalm 72:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 En mag sy glorieryke naam tot onbepaalde tyd geloof word,+En laat sy heerlikheid die hele aarde vul.+Amen en Amen. 1 Korintiërs 14:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Anders, as jy met ’n gawe van die gees lof bring, hoe sal die een wat op die plek van die gewone persoon sit, “Amen”+ sê op jou danksegging, aangesien hy nie weet wat jy sê nie?
19 En mag sy glorieryke naam tot onbepaalde tyd geloof word,+En laat sy heerlikheid die hele aarde vul.+Amen en Amen.
16 Anders, as jy met ’n gawe van die gees lof bring, hoe sal die een wat op die plek van die gewone persoon sit, “Amen”+ sê op jou danksegging, aangesien hy nie weet wat jy sê nie?