Job 30:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 En nou word my siel in my uitgestort;+Dae van ellende+ gryp my aan. Psalm 62:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Vertrou te alle tye op hom, o volk.+Stort julle hart voor hom uit.+God is vir ons ’n toevlug.+ Sela.
8 Vertrou te alle tye op hom, o volk.+Stort julle hart voor hom uit.+God is vir ons ’n toevlug.+ Sela.