Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 5:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 O Jehovah, lei my in u regverdigheid+ weens my vyande;+

      Maak u weg voor my gelyk.+

  • Psalm 27:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Onderrig my, o Jehovah, in u weg,+

      En lei my op die pad van regskapenheid weens my vyande.

  • Psalm 143:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Leer my om u wil te doen,+

      Want u is my God.+

      U gees is goed;+

      Mag dit my in die land van regskapenheid lei.+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privacy Settings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel