1 Kronieke 16:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 So het hulle die ark van die ware God ingebring+ en dit binne-in die tent gesit wat Dawid daarvoor opgeslaan het;+ en hulle het brandoffers en gemeenskapsoffers voor die ware God begin aanbied.+ Psalm 3:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Met my stem sal ek Jehovah aanroep,En hy sal my antwoord van sy heilige berg af.+ Sela. Psalm 78:68 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 68 Maar hy het die stam Juda uitgekies,+Die berg Sion, wat hy liefgehad het.+
16 So het hulle die ark van die ware God ingebring+ en dit binne-in die tent gesit wat Dawid daarvoor opgeslaan het;+ en hulle het brandoffers en gemeenskapsoffers voor die ware God begin aanbied.+