Psalm 44:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Ontwaak tog. Waarom bly u slaap, o Jehovah?+Word tog wakker. Moenie vir ewig bly verstoot nie.+ Psalm 73:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Soos ’n droom nadat ’n mens wakker geword het, o Jehovah,+So sal u, wanneer u ontwaak, hulle beeld verag.+ Jesaja 51:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Ontwaak, ontwaak, beklee u met sterkte,+ o arm van Jehovah!+ Ontwaak soos in die dae van lank gelede, soos gedurende die geslagte van vervloë tye.+ Is dit nie u wat Ragab+ verpletter het, wat die seemonster+ deurboor het nie?
20 Soos ’n droom nadat ’n mens wakker geword het, o Jehovah,+So sal u, wanneer u ontwaak, hulle beeld verag.+
9 Ontwaak, ontwaak, beklee u met sterkte,+ o arm van Jehovah!+ Ontwaak soos in die dae van lank gelede, soos gedurende die geslagte van vervloë tye.+ Is dit nie u wat Ragab+ verpletter het, wat die seemonster+ deurboor het nie?